Moorreesburg

The Breadbasket of the West Coast

Swartland Skou Moorreesburg

Swartland Skou Moorreesburg

September is Skou maand vir die Swartland asook dankie sê maand vir al die voorspoed en goedgesindheid van die gemeenskap. Om skou te hou dateer terug jare gelede om te weet wie besit die beste of mooiste perd,skaap of bees. By Swartlandskou op Moorreesburg geld dit nog steeds so vir die laaste 80 jaar, nou net op ‘n baie groter skaal. Diere kompetisies is van uitstaande gehalte en Nasionale Weskaap,Streek en nog meer kampioenskappe word aangebied. Kompeteerders neem ywerig deel en kom van distrikte vêr buite ons gebied.

  Email: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
  Address: Moorreesburg, Swartland
  Date: 9 - 12 September 2015