Swartbergsvlei Veterane Ploeg dag

Veterane Ploeg dag

Kom kyk en geniet hoe die boere geploeg en gesaai het in toeka se dae met ou plaas implemente. Vir middagete sal daar lekker braaivleis, gebakte brood en slaaie beskikbaar wees vir R60 pp. Daar is ook ‘n kontant kroeg beskikbaar. Kontak Alicia vir meer inligting.

  Yzerfontein Tourism: +27 (0)84 593 2745
  Website: www.darlingtourism.co.za
  Email Address: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
  Address: Swartbergsvlei- Weskuspad (R27)
  Date & time: 7 June 2014, 10:00am