Darling

It's Darling's World - We just live in it!

CIA bied aan Darling Familie Fees

CIA bied aan Darling Familie Fees

Darling Familie Fees aangebied deur die Christene in Aksie van NG Kerk Darling (Jeugbediening). Besoek die Familie Fees en neem deel in die volgende aktiwiteite: Mark met kunsvlyt uitstallers en gourmet kos, Boeresport, Kinder aktiwiteite, Kuier tent vir die ouers en Lekker musiek

  +27 (0)22 492 2513
  Address: NG Kerk, Darling
  Date: 17 March 2018