Darling

It's Darling's World - We just live in it!

Swartbergsvlei Outride 2017

Swartbergsvlei Outride

Dit is Swartbergsvlei se 10de Perde Trip die jaar. Ons het soveel lekker trips gehad, goeie vriende en die beste memories gemaak. En ons het nog elke jaar die voorreg gehad om ons perde te kon ry en geniet in die natuur. Ek wil julle nooi om weereens op ons 10de Perde Trip, 'n lekker Weskus roete saam met ons te kom geniet. Op Swartbergsvlei die 17de Junie 2017 om 09:00am.

Email: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Contact Number: Monica +27 (0)82 448 1355
Address: Swartbergsvlei- Weskuspad (R27)
Date: 17 & 18 June 2017