Darling

It's Darling's World - We just live in it!

Chris Chameleon – Jy en Ek en Ek en Jy

Chris Chameleon – Jy en Ek en Ek en Jy

Chris Chameleon het ses jaar laas ‘n volkome, selfgeskrewe Afrikaanse album vrygestel. Met die bekendstelling van die langverwagte ‘Jy en Ek en Ek en Jy’ kan aanhangers uiteindelik asem uitblaas. Die album is musikaal en liries sy mees avontuurlustige ooit, en in 2017 toer hy met hierdie nuwe album na alle uithoeke van Suid-Afrika. Die klem val op hierdie nuwe baanbrekerswerk, waarin Chris opnuut weer die grense van klank,word en sang in Afrikaans uitdaag en verskuif.

Email: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Contact Number: +27 (0)22 492 3930
Address: Evita se Perron, Darling
Date: 12 May 2017